...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

Die ventertjies kom kuier

 
Die twee dames van die Ventertjies het kom kuier en hulle splinternuwe album "Vanaand dans ons weer" by Overvaal Stereo kom bekendstel. Twee pratige dames met borrelende persoonlikhede. Vra gerus hulle musiek aan en kry vir jou die CD! Hier is 'n paar foto's.
     

 

     

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense www.gsdpotch.com