...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

WILLEM VAN DER RYST KUIER BY ONS...

Willem vd Ryst het by die stasie kom kuier en sy splinternuwe album saam gebring om met die Overvaal Stereo luisteraars te deel.

Hy is een van vele kunstenaars van die musiek legende Lydia Winchester.

Vra gerus sy musiek aan in ons versoek programme.

Hier is 'n paar fotos. Willem het ook ons kunstenaars muur geteken.


Sterkte met die nuwe album Willem.

 
 
 
   

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense www.gsdpotch.com