Die Mannekoor van Potch kom sing ons warm in Viljoenskroon

Die lang man laat ‘n kort persoon ekstra kort voel, tot Jaco lyk kort teenoor die lang man. Hy stap wel met ‘n glimlag en gesels gereeld terwyl hul koffie drink.

Tannie Babs, die stigter van die koor, het saam die manne kom loer saam in. Die tannie wat 35 amper 36 jaar terug die koor gestig het, praat trots oor alles wat al oor hul pad gekom het, en steeds staan hul sterk.

Die Mannekoor van Potchefstroom sal altyd ‘n sagte plekkie by Overvaal Stereo hê.