16 Mei 2019

Hallo julle.

Ek tik hier uit die Kaap uit!

Le Roux het klaar gestap en het na 1600 kilometer in die Kaap aan gekom!

Overvaal Stereo 96.1 fm het saam hom begin en ons het hom in gewag in die Kaap toe hy Woensdag 16 Mei 2019 klaar gemaak het.

Ons het by Tygerberg Radio vir Le Roux gewag.

Ek sal meer kom vertel, later. Maar hou maar hier dop – sodra ons terug is dan kom vertel ek baie meer.

Soveel ander dinge het ook al intussen gebeur – maar dit is vir ‘n ander keer.

Dankie vir die inloer.

 

Buddy Vaugh het ook afgesterf – ons bede is by Buddy se mense en sus Sally Vaughn. Buddy se lewe word gevier , Vrydag in Johannesburg – ons sal daar teenwoordig wees. Buddy het ‘n sagte plek gehad vir 96.1fm.