Abel Knoebel

Abel Knobel het vandag n draai kom maak by Overvaal Stereo en bietie met Jaco de Waal gesels oor sy debuut album “Refleksies”.

Hy praat ook oor sy rol op 7de Laan(ampltelik) en hoe hy sy pad gevind het tot waar hy nou in sy loopbaan is.

Asook oor sy lewe buite die musiek bedryf.

Dit was ook n groot voorreg om hom hier by ons te kon hê.