AP Kerk Viljoenskroon

Die AP Kerk in Viljoenskroon het basaar gehou.

Overvaal Stereo was genooi om regstreeks van daar te gaan uitsaai.

Hier is 'n paar fotos wat ons saam gebring het...