Armand Steenkamp kom maak 'n draai

Hierdie man is uniek nes sy musiek. Die stories laat jou lê van die lag. Die manier waarop hy jou intrek in ‘n storie laat jou gemaklik voel.

Saam met Jaco in die atelje vertel hy waar hy groot geword het, en wat sy inspirasie is vir meeste van sy liedjies.

“Hy is ook genomineer vir ‘n Ghoema” sê Lydia trots.

Ons wens Armand alles van die beste toe, kom kuier gou weer.