Bob Ffole kom kuier in die koue Vrystaat

Bob Ffole het die koue aangedurf om by ons Viljoenskroon atelje te kom kuier.

Bob jou musiek is uniek, dankie dat jy dit met ons kom deel het!