Cell C

Op die 8 ste November het Cell C vir ons kom kuier in die Ateljee.

Franco en Yolandi van Cell C het met Jaco de Waal kom gesels.

Hulle adverteer elke Donderdag en Vrydag by ons oor hulle “fantastic Friday deals”.

Hulle het vir onsluisteraars kom vertel oor hulle nuwe produkte wat hulle aanbied soos die R29 prepaid sim.

Hulle nuwe pakkette begin die 11 de November 2019.