Christiaan Muller en Michael vd Walt

24 ste Oktober het Christiaan Muller en Michael van der Walt by ons kom kuier in die Ateljee by Jaco.

Hulle het met hom kom praat oor die Maroela Media se temalied #plattelanders.

Hoe alles begin het en ook waarmee hulle tans besig is.

Hulle twee is ook twee grap jasse en het ons almal lekker Vermaak.

Ons wens alle sterkte vorentoe met hulle sang loopbaan.