Corlea Botha

Corlea Botha kom kuier met haar nuwe album!!

Dit was wèèr 'n lekker kuier toe Corlea by Overvaal Stereo kom kuier het.

Ons het lekker oor die nuwe album gesels en sommer oor die hele reis na die foto op facebook wat gesorg het vir groot dinge wat later ook 'n projek geword het.

Hier is 'n paar fotos van haar besoek - en kry gerus die nuwe album, dit is in egte Corlea styl en smaak gedoen!