Deon Groot

DEON GROOT KOM KUIER BY OVERVAAL STEREO SE VILJOENSKROON ATELJEE…

Wanneer hy gevra word waarom Deon Groot is sy antwoord: My pa se naam is ook Deon en wanneer daar met my pa gepraat word, praat almal van Deon Groot. Ek wil ook my pa vereer met my musiek. Dis waar Deon Groot vandaan kom.

Die man wat oorspronklik van Namakwaland afkomstig is met sy luislang en al, het daardie regte mense mens “vibe”.

Deon dankie dat jy die verkeer aangedurf het om by ons te kom kuier. Ons maak beslis gou weer so!