Die Ventertjies

Vandag die 13de November in die Ateljee het die 2 sussies vir ons kom kuier naamlik “Die Ventertjies”.

Hulle het met Jaco de waal gesels.

Hulle het onlangs hulle splinternuwe album en enkelsnit uitgebring “Jive Bunny Boerekeurspel” vanaf hulle nuwe album “Roer jou voete” wat hulle ook die geleentheid gehaat het om saam met Fatman te kon sing.

Nicola(20) en Lindie-Lee(17) Venter het in n musicale huis grootgeword en volg in die voetspore van hulle pa, Hennie, wat al lank in orkeste speel.

Nicola kan nege instrumente speel en Lindie kan vier instrumente speel.

Die Ventertjies tree ook op die 23 November by Carnival City saam met Klipwerf wat hulle as hulle grootste Boeremusiekhelde beskou.

Hulle stamp soms koppe, maar dit is nogsteeds vir hulle lekker om saam op die verhoof te wees as twee sussies.