Dillon Lerm

Dillon Lerm het die week by die stasie kom kuier.

Hy was die hele week te sien by die Oesfees Mark, wat ook reeds 13 jaar bestaan.

Van Overvaal se personeel het die laaste dag van die mark saam Dillon hulle gaan kuier by die gesogte mark.

Tydens sy besoek aan die ateljee en kuier saam met Jessie Lange op die lug het ons 'n paar fotos geneem.