Elme Churr

Elme Churr het by ons kom kuier in die Ateljee en met Jaco kom gesels oor haar nuwe enkelsnit “Kos vir my siel”.

Sy het onlangs deel geneem aan n melktert kompetisie by Hospice Centurion waar sy ook die kompetisie gewen het sy sê ook dat as jy iets wil doen kan mens.

Sy is ook mal daaroor om in haar kombuis te wees saam haar man sys ê ook dat dit soos ñ ontsnapping is en dat sy en haar man dan bietjie kan kommunikeur.

Sy hou daarvan om saam met haar man dinge te doen veral in haar sangloopbaan.

Haar eerste babatjie is ook oppad hulle het n volle sewe jaar gebid vir die klein wonderwerkie soos sy ook op haar nuwe enkelsnit ook sing “Kos vir my siel”.

Ñ dame met n blink toekoms.