Elme Churr

10 Desember 2019 het Elme Churr vir ons in die Ateljee kom kuier.

Sy het met Jaco kom gesels oor haar jongste “enkelsnit” STUKKENDE VLERK.

 Stukkende vlerk lê haar na aan die hart en daarom het sy besluit om dit aan te wend om bewusmaking oor die FroueVonds Susanna Smit studie fonds te skep.

Sy wil graag mense inspirer al is dit net met n glimlag of met n koffie.

Sy sê ook dit voel dalk vir jou soos niks, maar klein dinge kan ook n groot verskil maak.

Sy wil ook onder jong mense dit bewus maak dat jou omstandighede jou nie moet laat onder kry nie en dat jy nogsteeds vorentoe moet gaan.

Met so n goeie hart sal sy nog baie ver kom.

Alles sterkte vir jou.