Hennie de Bruyn

HENNIE DE BRUYN VERTEENWOORDIG HENNIE DE BRUYN EN DIE KITAARKÊRELS IN DIE VILJOENSKROON ATELJE…

Hennie De bruyn is ‘n man wat vinnig praat en tot die punt kom. Hy praat met groot lof van Boeremusiek.

Hier sien jy musiek is nie ‘n werk vir die man nie, dis ‘n passie.

Hennie jy is altyd welkom by ons, ons luisteraars geniet jou en jou musiek terdee.