John Dory's Klerksdorp

John Dory's Klerksdorp het die Viljoenskroon ateljee verras met 'n "Lunch Bash"...

Toe ons sien toe daag hulle op met bederf ete's en geskenke vir die personeel.

Geniet 'n paar foto's en dankie vir die groot bederf en die feit dat julle so vêr gery het om ons te bederf!