Juan Boucher maak 'n draai

Die man, wat dood ernstig lyk soos hy uit sy voertuig klim, kom nader en groet met die hand. Na die ys gebreek is, kom jy agter hy is 'n dood gewone persoon nes ek en jy. Hy geniet gesels en sê soos mens ouer word, is mens geneig om meer ernstig en diep te word. Dit kan mens ook agterkom in sy musiek.

Juan, dankie vir jou kuier. Jy is altyd welkom.