Juani M kom loer in by ons Viljoenskroon ateljee

Jaco kom bewend nader en vra: “Hoe gaan ek met die mooie dame gesels?”

Met Jauni M sal jy heel gemaklik voel. Jy gaan ver soek om so ‘n vriendelike persoon te kry.

Jauni M se nuutste liedjie “Liefde soos Dagbreek”  is vanoggend vrygestel op Overvaal Stereo en dit was ‘n ongelooflike voorreg.

Jou vriendelikheid sal ons altyd by bly.