Lance en Maritza sing vir Klerksdorp

Lance James en Maritza het twee konserte gedoen in Klerksdorp by twee tehuise. Hierdie optredes het tendoel gehad om die oues van dae op reis te neem van onthou.

Ignaz, Duncan en Angi het dit gaan bywoon.

Die span is vreeslik bederf by Elandshaven tehuis en ook by die Klerksdorp tehuis vir bejaardes waar die optredes was.

Hier is 'n paar fotos.

Dankie dat ons kon saam kuier.