Lance James kom praat oor Swan Song...

Lance James het by Overvaal Stereo kom kuier en kom gesels oor Swan Song.

Mara vd Berg en Lydia Winchester het saam Lance kom kuier. Swan Song is Lance se nuutste cd wat opslae maak as sy beste tot nog toe.

Die kuier gaan 'n konsert mee wat Lance en ander legendes in Klerksdorp gehad het waar Ignaz en Jaco ook gaan inloer het.

Hier is foto's van Lance se besoek. Kry die album. Dit is iets anders as die gewone.