Michelle Grace

Michelle Grace het gister die 19de Februarie by ons kom kuier in die Ateljee met haar nuwe enkelsnit “Ek glo in jou”.

Sy het uit Pretoria vir onskom kuier soos sy sê is ñ regte stads meisie.

Die agtergrond van haar sangloopbaan het begin by haar oupa wat ook opera gesing het. Sy het van 12 jaar oud af begin leer by haar oupa oor die sang bedryf.

Sy het ook verklap dat sy deel gaan wees van America’s got talent en dat sy baie opgewonde is Wian van Marketing Zoo gaan haar vergesel in Amerika.

Haar liedjie “Ek glo in jou” gaan oor dat jy in jouself moet glo al is daar nie iemand anders wat in jou glo nie.

Jy moet glo en altyd aanhou droom.

Sy het defnitief ñ groot passie vir haar sangloopbaan.

Ons wens vir haar alle sterkte vir America’s got talent.