Mnr en Mev van Jaarsveld

Ons eie Hanlie Barkuizen het haar van verander na van Jaarsveld!

Hanlie en Pieter is getroud tydens 'n sprokies troue.

Hanlie is een van ons vryskut omroepers by Overvaal Stereo, en het groot bydrae tot die stasie.

Die bestuur, dag bestuur, personeel en luisteraars wens Mnr en Mev van Jaarsveld net die beste toe vir die toekoms.

Julle trou dag was spesiaal en 'n sprokie in eie reg.

Baie geluk.

Hier is 'n paar foto's...