Musiekfees

Overvaal Stereo het musiekfees gehou oor twee dae. 13 en 14 April was Grootbosch die plek waar ons bymekaar gekom het.

Dankie aan almal wat deel was van die twee dae en ons ondersteun het. Geniet 'n foto beeld...