Neil Nachtrein

Op 17 Oktober het Neil Nachtrein vir ons in die Ateljee kom kuier en met Jaco gesels oor sy nuwe album.

Die album se naam is – Die plekkie waar ons ens was.

Het ook ook oor sy lewe buite die sang kom gesel en sy planne vorentoe.

Ons wens vir hom alle sterkte toe met sy loopbaan.