NG Welsyn Tee

Die NG WELSYN se jaarlikse tee is aangebied. Meer as 350 dames het die spog geleentheid bygewoon.

Elandrè was die kunstenaar en Ignaz die MC vir die dag.

Hier is 'n fotobeeld van die spog oggend.