Overvaal vier 2019

Die personeel van Overvaal Stereo het 13 November bymekaar gekom om 2019 en al sy wow dinge te vier!

Ignaz Streicher is tydens die kuier geleentheid as bemarker van die jaar aangewys.

Dankie vir almal se ondersteuning in 2019 wat ons weer die wenspan gemaak het.

Geniet 'n paar foto's.