Patrizio Buanne

Vandag die 1ste November 2019 het Patrizio Buanne vir ons in die Ateljee kom kuier.

Hy het met Jaco de waal gesels.

Patrizio Buanne het oor sy kersalbum kom gesels “Christmas with Patrizio Buanne”.

Hy se ook dit is n goeie geskenk vir jou geliefdes vir kersfees.

Hy het ook vir ons vertel dat hy 7 tale kan praat en dat Afrikaans n moeilike taal is om uit te spreek.

Hy het so bietjie oor sy vrou en kind gepraat en sy liefde vir sy gesin.

Hy het ook n groot liefde vir optree op die verhoog en om net te sing. Sy liefde vir sing is baie groot.

Wiaan van Marketing Zoo het hom ook vergesel en die kuier meer aangenaam gemaak.

Ons wil net sê van Overvaal Stereo se span dit was n groot voorreg om die sharmante man te ontmoet so uit Europa uit.

Baie dankie vir die groot geleentheid.