Pierre Nel

Pierre Nel vir ons kom kuier in die Ateljee.

Hy het met Jaco de Waal kom gesels oor sy nuwe enkel snit “Kop Bo Water”.

Dit is geskryf deur Pierre, Hugo Ludik en Vaugen Gardener.

Hy vertel ook dat sy musiek geskryf word om die een wat luister n positiewe impak te hê.

Pierre verklap dat die video in water en op land.

Hy het ook  vertel van sy droom wat waar geword het dat n nou wel nie net n kunstenaar is nie,maar ook n dokter.

Ons wil net vir hom sterkte toewens vir alles wat hy nog wil aanpak en waarmee hy besig is op die stadium.

 

 

 

COVID-19