Rise in Red

Die 23 ste Oktober het Rise in Red die groep mans van 4 vir ons kom kuier in die Ateljee.

Hulle het ook hulle nuwe album vir ons saam gebring- Rise in Red.

Hulle het ook vir Jaco kom vertel oor hoe hulle as groep bymekaar gekom het.

Asook oor hulle liedjies gepraat hoe dit vervaardig is en wie dit geskryf het.

Hou aan met dit wat julle doen.

Dit is puik!