Robbie Wessels kuier by ons!

Robbie Wessels het vir ons kom kuier in die Ateljee die 17 de September.

Hy het vir ons meer kom vertel oor sy nuwe album “Robbie Wessels en sy manne staan saam” saam met Appel, Early B , Pieter Koen , Jo Black , Danny Smoke en Fatman.

Hy het meer kom vertel oor sy loopbaan en waarmee hy op die tans besig is en sy toekoms planne inhou.

Robbie het ook vetel waar hierdie nuwe cd vandaan kom.

Hy het n hart van goud en hy is n  man van God.

Ons wens vir hom alle sterkte in  sy loopbaan vorentoe.

Dit was n groot voorreg om saam met hom te kon kuier.

Robbie Wessels hou die blink kant bo.