Ruan du Toit

17 Oktober- Ruhan Du Toit het vir ons in die Ateljee kom kuier en met Jaco kom gesels oor sy nuwe debuut solo enkelsnit.

Die enkelsnit se naam is- As jy dink jy weet.

Hy het n ongelooflike uitdrukking op die mense met sy stem en vertrou dat sy pad vorentoe oops al wees.

Dit was n groot voorreg om hom hier by ons te kon hê.