Rudi Muller

Rudi muller het gister die 3de desember 2019 vir ons in die Ateljee kom kuier.

Hy het met Jaco de waal gesels oor sy nuwe album “Nuwe dag”.

Hy en Lidia het ons kom verras met oulike “cupcakes” .

Baie van sy musiek haal hy aan uit die bybel alhoewel hy nie met n kruis in die hand loop nie leef hy baie aan die word van God.

Hy vertel ook oor sy pa wat oorlede is wat vir hom baie sleg was alhoewel mens moet aanbeweeg en vrede maak.

Rudi glo God het ons hier geplaas vir ‘n rede.

Sy raad ook aan jong musikante is dat jy jou grootste kompitesie is en dat jy moet glo in jouself.

Ons wens net vir hom n blinker en groter toekoms vorentoe.