Stella kom kuier

Stella sanger het saam met haar Bestuurder,Christien van Universal musiek by ons kom kuier en oor haar nuwe enkelsnit “Ek kies jou” gesels.

Sy het ons ook meer vertel van haar lewe buite die musiek bedryf.

Jaco de Waal het met haar gepraat.

Hier is n paar foto’s van haar kuier by ons Viljoenskroon Ateljee.

“Stella ons sien uit om meer van jou musiek te hoor”.