Tasha

Vandag 27 November 2019 het Tasha vir ons in die Ateljee kom kuier.

Sy het met Jaco de waal gesels oor haar pad tot dusver asook haar enkelsnit #Utsondering.

Met haar eerste enkelsnit, uitsondering, is die borrelende tasha terug om harte te steel en siele aan te raak as sy in die liedjie vertl van n besonderse verhouding – die een waarna opgekyk word.

Sy vertel ook die bekroonde liedjieskrywer, Johan Oberholzer, het die liedjie geskryf en Tasha het vertel dat sy dadelik gevoel het sy kan met die woorde vereenselwig.

Tasha vertel ook dat sy in Die Kontrak,realiteitsangkompetisie wat op die via uitgesaai is deelgeneem het. Sy het ook lof ontvangs vir haar verskillende optredes.

“Elvis Blue” is ook haar mentor soos sy praat hy het haa geleer om har eie styl te volg en in haa self te glo.

Ons glo sy gaan nog baie luisteraars se harte raak.

Alle sterkte vorentoe.