Taye Brink kom sing ons aan die brand in die Viljoenskroon ateljee

Die dame is besonders en baie kreatief. Nie net is sy ‘n onderwyseres, en doen beeldhouwerk nie, maar dan sing sy nog ook!

Sy is al 9 jaar in die bedryf, en sy is ‘n borrelende persoon!

Taye, ons hoop dat jy gou weer die mooi natuurskoon sal aan durf om te kom kuier!