Willem Botha

Willem Botha sanger en aanbieder van KykNet het saam met sy Bestuurder, Corne,  van CO Productions by ons kom kuier en oor sy nuwe enkelsnit, EEN SHOT gesels.

Jaco de Waal het met hom gepraat.

Hier is 'n paar foto's van sy kuier by ons Viljoenskroon Ateljee.

Voorspoed met die nuwe musiek Willem, ons hou jou dop en jy is verseker nie 'n "swartskaap" hier by ons nie.